Get in touch
555-555-5555
mymail@mailservice.com

AB Aktualiteit: Gespreksreeks


AB Aktualiteit: Gespreksreeks
Gesprek met Prof. Abel Esterhuyse, US
Perspektiewe oor die Israel-Hamas oorlog - 12 Januarie 2024 

Volg die skakel onder om na die opname van die gesprek te kyk:


In die AB Aktualiteit Gespreksreeks deel prof. Abel Esterhuyse enkele perspektiewe op die Israel-Hamas oorlog. Op 7 Oktober 2023 het Hamas ʼn aanval in Israel vanuit Gasa. gevoer. Prof Abel Esterhuyse  Hoof  van die Departement Strategiese Studies in die Fakulteit Krygskunde, Universiteit Stellenbosch by die Militêre Akademie in Saldanha deel  enkele perspektiewe hieroor. Tans word die Suid-Afrikaanse se aansoek oor volksmoord by die Internasionale Geregshof (International Court of Justice) aangehoor.

 

In die gesprek word die konteks oor die Israel, Hamas oorlog gegee

-    Israel, Hamas en die rol van Rusland en Iran

-    Iran se destabiliserende aksies in die Midde-Ooste

-    Rusland wat aandag wegneem van konflik met Oekraïne

-    Belangrik is die gematigde Arabiese wêreld se verhouding met Israel.

-    Suid-Afrika se saak by die Internasionale Geregshof wat tans in Den Haag aangehoor word. 

 

AB Aktualiteitsreeks soos opgeneem op 12 Januarie 2024

Kommentaar op Aktualiteit

Share by: