Get in touch
555-555-5555
mymail@mailservice.com

Maandelikse Nuusbrief van die Afrikanerbond

           Maart 2022

Wes-Kaap vrugtefees - 12 Maart 2022 


Alle AB-lede word hartlik uitgenooi na 'n eerste en belangrike na-Covid Vrugtefees/byeenkoms.


Kom luister na Dr Corné Mulder wat praat oor minderhede en koalisiepolitiek - Brs. Dries Wiese, Voorsitter van die Nasionale Raad en Jan Bosman, Hoofsekretaris,  sal die byeenkoms ook bywoon en praat oor 'n Nuwe Toekomsvisie vir die AB.

 Vrugtefees 2022 is 'n geleentheid vir openlike en eerlike gedagte wisseling en die uitruil van idees tussen lede van Wes-Kaap en NR-lede in voorbereiding vir die komende Bondsraad.


OLOK-saal, Malmesbury Saterdag 12 Maart 2022: registrasie 09:15  en verrigtinge sal duur tot ± 13:00.

Koste vir die byeenkoms ; R150.00pp. Wyn sal beskikbaar wees .

Betalingsbesonderhede: Rek. naam S.J Coetzee, Bank: ABSA, Rekno. 9053410027, Takkode: 632005, Spaarrekening.

Geslote byeenkoms slegs vir AB lede; terugvoer en bevestiging voor of op 4 Maart 2022 by siebertcoetzee@gmail.com

 

Groete, Siebert Coetzee,

Afdeling Swartland

Ek wil die vrugtefees bywoon

Deel met ander belangstellendes

Volg die Afrikanerbond op Facebook

Share by: