Terug na e-Afrikaner
AB Gauteng-Noord: Aanlyn met Raadslid Randall WilliamsThswane Burgemeester -“Die rol van samewerkende regering en koalisies in plaaslike regering na 2021)” (Webinaar: 29 Mei 2021)
Kennisgewing van ’n AANLYN GEBIEDSVERGADERING van die AB in GGN (Pretoria en Centurion). -
Lede regoor die land word ook genooi na die byeenkoms
Datum: SATERDAG, 29 MEI 2021
Tyd: 08:30
Formaat: ZOOM vergadering
Met raadslid Randall Williams, Uitvoerende Burgemeester van Tshwane
“Die rol van samewerkende regering en koalisies in plaaslike regering na 2021)”
________________________
Skakel vir registrasie na AB Gauteng-Noord Gebiedsbyeenkoms (Lede sal ook opvolg kennisgewing kry)
Registreer nou reeds vir die AB Gauteng-Noordwebinaar op 29 Mei 2021:
(Volg eksterne skakel)
Die uitnodiging is slegs vir lede.
(Tydens 'n webinaar is slegs die panneellede sigbaar)