Bondsraad 2018
Die Afrikanerbond: Eeufeesjaar – 2018
Oorkonde ontvangers 7 Junie 2018

Dr Carel Stander
Wat ʼn merkwaardige bydrae gelewer het met die finansiële bestuur van die Afrikanerbond en sy breë bydrae op kulturele gebied.

Professor Hermann Giliomee
Wat ‘n buitengewone bydrae gelewer het met die omvangryke geskiedskrywing van Afrikaners

Dave Steward
Vir sy deurlopende bydrae op die grondwetlike terrein in die daarstelling en bevordering van demokrasie in Suid-Afrika .

Carel Trichardt
Wat ‘n buitengewone en lewenslange bydrae gelewer het op kulturele gebied en vir sy uitlewing van Afrikaans.