GRONDSLAG
Die Afrikanerbond is gegrondves in die geloof dat die Bybel die Woord van die Drie-enige God is en dat dit van rigtinggewende betekenis vir die hele lewe is.
List of Services
-
GRONDSLAGList Item 4
Die Afrikanerbond is gegrondves in die geloof dat die Bybel die Woord van die Drie-enige God is en dat dit van rigtinggewende betekenis vir die hele lewe is.
-
VISIE VAN DIE AFRIKANERBOND
As Afrikaners bou ons saam aan die
toekoms van Suid-Afrika -
MISSIE VAN DIE AFRIKANERBOND
- Kapasiteitsbou en leierskapsontwikkeling op alle terreine van die samelewing.
- Netwerkskepping (nasionaal en internasionaal) om Afrikaner belange te handhaaf en uit te bou.
- Kennis-ontwikkeling en kennis-kommunikasie op terreine wat die toekoms van die Afrikaner regstreeks raak.
- Organisasie en mobilisasie van steun ter uitbouing van die toekoms van die Afrikaner.
- In diens van die Afrikaner.
-
STREWE VAN DIE AFRIKANERBOND
- Om die beste talent en leierskap wat in die Afrikanergemeenskap beskikbaar is, te mobiliseer om diensbaar te wees aan Suid-Afrika, die Afrikanergemeenskap en die lede van die Afrikanerbond.
- Om geregtigheid, eerlikheid, wetsgehoorsaamheid, lojaliteit en die etiese waardes wat uit die Grondslag voortspruit, in die Suid-Afrikaanse samelewing te bevorder