Vandag 70 jaar gelede op 10 Desember 1948 is
die VN se Handves van Regte aanvaar.
Art 17 van die Handves handel met Eiendomsreg
se Artikel 17 Elkeen het die reg om individueel
en in assosiasie met ander eiendom te besit en
Niemand se eiendom sal arbitrêr afgeneem
word nie.
- Slegs lippediens word deur SA bewys