Die ANC se oneerlikheid ten opsigte van die Afrikaanse taal
en Afrikaner erfenisse
Op 1 Oktober 2020 skryf Prof Hermann Giliomee oor die ANC se benadering ten opsigte van die Afrikaanse taal en Afrikaner erfenisse op Politicsweb en gebruik President Ramaphosa se toespraak tydens die Afrikanerbond se eeufeesviering as vertrekpunt. Volg die onderstaande skakel om die Engelse artikel by Politicsweb te lees https://www.politicsweb.co.za/opinion/inviting-the-afrikaners-or-expelling-them-to-the-d