AB GAUTENG-NOORD - BYEENKOMS OP 18 MAART 2023
’n Nuwe bestuur vir Gauteng-Noord sal op 18 Maart gekies word. Tydens die Gebiedsvergadering gaan die nuwe strategie van die AB bespreek word.
Verder word ‘n byeenkoms vir ’n Saterdag in April beplan wat oor Veiligheid sal gaan. Meer besonderhede sal later volg.
Navrae kan gerig word aan: Chris Vermeulen by Epos: chrisvem@live.co.za
KKNK ONTBYT 27 MAART 2024
Soos in die verlede wil die AB graag voortgaan met die KKNK Ontbyt.
Die ontbyt vind plaas op 27 Maart 2024 om 7:00 by Kleinplasie Vakansie-oord te Oudtshoorn.
Die gasspreker is Mnr Nico Stofberg en sy voorlegging sal handel oor
“ Die energie krisis in Suid-Afrika en moontlike oplossings.”
Die koste vir die ontbyt is R120 per persoon.
Skakel asb een van die volgende persone om u teenwoordigheid te bevestig:
Bart Vosloo -084 442 1008 / Pieter Stemmet- 076 278 3884 / Deon Joubert- 078 792 8371
Dankie vir u reaksie
Daar was 'n fout met die instuur van u boodskap
Adres