Afrikaner én Christen
Prof Fika Janse Van Rensburg het onlangs (Desember 2023) ʼn artikel op Netwerk 24 en die AB Nuusbrief gepubliseer waarin hy skryf oor Afrikaner én Christen. (Lees gerus die artikel)
By ʼn AB Afdelingsvergadering van Olievenhoutpoort by die Eike in Randburg het prof. Fika Janse van Rensburg, die tema op Saterdag 17 Februarie 2024 verder toegelig. Die skakel met die opname van ongeveer 52 minute sluit die volgende in:
Prof Fika Janse Van Rensburg is emeritus professor van die Teologiese Skool Potchefstroom, en was sedert 1970 verbonde aan die PUK. Hy was kampusrektor, en het einde 2018 as adjunkhoof van die NWU uitgetree. (Sien die skakel onder)
Dankie vir u reaksie
Daar was 'n fout met die instuur van u boodskap
Adres