Volg die skakel onder om na die opname van die gesprek te kyk:
In die gesprek tydens 'n onlangse gebiedsbyeenkoms van die Afrikanerbond in die Wes-Kaap gee Premier Alan Winde 'n aantal perspektiewe oor die uitdagings en geleenthede vir die Wes-Kaap. In die aanbieding praat hy oor die uitdagings van die Regering van Nasionale Eenheid, werkskepping en ekonomiese geleenthde.
AB Aktualiteitsreeks soos opgeneem op 24 Augustus 2024
Dankie dat u kommentaar gelewer het. Dit word aangestuur na Die Afrikanerbond se hoofkantoor.
Adres