Bondsraad - hoogtepunte in beeld
Lede sal later die skakel ontvang van die opnames en ook van die foto's wat geneem is tydens die Bondsraad by die Voortrekkermonument. Daar is egter besondere fotos's geneem met die opening in die senotaafsaal en kan die fotos' en hoogtepunte onder besigtig word.