“Die Broederbond – Die geskiedenis van die Afrikaner-Broederbond 1918-1994.”
Deur Prof ELP Stals
Voorwoord deur Prof Hermann Giliomee
In die vroeë negentiger jare het die Uitvoerende Raad van die Afrikanerbond, opdrag gegee aan die historikus prof ELP Stals om die geskiedenis van die Afrikaner-Broederbond op te teken. In die projek wat meer as ses jaar geduur het, het prof Ernst Stals toegang gehad tot alle argiewe van die Afrikanerbond wat tans bewaar en in stand gehou word deur die Erfenisstigting by die Voortrekkermonument in Pretoria.
Inligting oor die boek van 720 bladsye
ISBN 978-1-776260-53-9
Uitgewer: Die Afrikanerbond
Drukker: Groep 7 Drukkers en uitgewers (Pty) Ltd
Voorwoord: Deur Prof Hermann Giliomee
Lees wat kenners skryf oor die boek en besonderhede vir bestelling - Volg die skakel
Stuur ʼn e-pos na hoofkantoor@abond.co.za of na kommentaar@abond.co.za om die bestelvorm te ontvang.
Of
Adres