AB in dialoog - reeks van webinare
AB in dialoog:
Webinaar op 31 Augustus 2023 met Dr Theo de Jager Tema: Eiendomsreg en Onteiening sonder vergoeding: Die Zimbabwe voorbeeld en lesse vir Suid-Afrika
Volg die skakel onder om na die opname van die webinaar te kyk.