AB in dialoog - reeks van webinare
AB in dialoog: Genl. Roland de Vries oor veiligheid vir gemeenskappeop 16 Junie 2021
“Wat tans in die land aan die gang is, is niks anders as misdaad-terreur nie. Ons is verby die punt van konvensionele polisiëring en wetstoepassing, sê Roland de Vries, ’n internasionaal gerekende militêre kenner en voormalige adjunkhoof van die Suid-Afrikaanse Leër.” (Artikel in Netwerk24 op 4 Augustus 2020)

Volg die skakel na Naledi uitgewers om Genl. Roland de Vries se boek te bestel.
Veiligheid vir Gemeenskappe
https://naledi.online/shop/katalogus/veiligheid-vir-die-gemeenskappe/