Eer aan God in die
hoogste hemel,
en vrede op aarde vir die mense
in wie Hy 'n welbehae het
Namens die Nasionale Raad van die Afrikanerbond en die personeel wens ons graag ons lede en geliefdes ʼn ware en geseënde Christusfees toe.
Mag Kersfees vir ons almal ʼn tyd van Vrede, Vreugde en Voorspoed wees.
Hiermee saam ook ons beste wense vir 2022.
____________________________________
Vir kennisname: Die kantoor sal gesluit wees:
13 Desember 2021 tot 9 Januarie 2022.
Adres