Eer aan God in die
hoogste hemel,
en vrede op aarde vir die mense
in wie Hy 'n welbehae het
Namens die Nasionale Raad van die Afrikanerbond en die personeel wens ons graag ons lede en geliefdes ʼn ware en geseënde Christusfees toe.
Mag Kersfees vir ons almal ʼn tyd van Vrede, Vreugde en Voorspoed wees.
Hiermee saam ook ons beste wense vir 2023.
____________________________________
Vir kennisname: Die kantoor sal gesluit wees:
15 Desember 2022 tot 9 Januarie 2023.
Dankie vir u reaksie
Daar was 'n fout met die instuur van u boodskap
Adres