Get in touch
555-555-5555
mymail@mailservice.com

Maandelikse Nuusbrief van die Afrikanerbond

           Kerswense  Desember 2021

Microsoft Outlook - Kalender vir 2022 in Afrikaans


Indien jy van die elektroniese kalender op Microsoft Outlook op jou rekenaar gebruik maak, mag jy dalk die kalender skedule nuttig vind. Dit is opgestel vir algemene gebruik en is nie ʼn aanwending wat e-pos adresse of ander inligting kollekteer nie, of selfs adverteer nie. Christelike dae, openbare vakansiedae, dae van herdenking en skoolkwartale en vakansies word hiermee beskikbaar gestel in Afrikaans vir gebruik in MS Outlook.


(Volg die skakel vir instruksies en aflaai van die 2022 MS Outlook Kalender) 

Deel met ander belangstellendes

Volg die Afrikanerbond op Facebook

Share by: