AB in dialoog - reeks van webinare
AB in dialoog:
Webinaar op 18 Oktober 2023 met prof. André Duvenhage Tema: Die aanloop (en waarskynlike afloop) van die 2024 Nasionale en Provinsiale verkiesing:
Volg die skakel onder om na die opname van die webinaar te kyk. - Die webinaar is gebaseer op die gelyknamige besprekingsdokument wat prof. Duvenhage vir die Afrikanerbond geskryf het en onlangs gesirkuleer is. Die besprekingsdokument met moontlike scenario's kan aanlyn gelees word by die volgende skakel: