Volg die skakel onder om na die opname van die gesprek te kyk:
Op 29 Mei het Suid-Afrika sy sewende algemene verkiesing in die nuwe grondwetlike bedeling.
Van die sake in die bespreking:
- die verwagte uitkoms van 29 Mei
- steun van partye soos wat dit met die verkiesing kan uitspeel?
- die EFF en MK faktor in die verkiesing
- Gaan Ramaphosa die drastiese ANC daling in steun oorleef?
- Daar is enkele dae oor - gaan ons ʼn veilige verkiesing hê?
AB Aktualiteitsreeks soos opgeneem op 24 Mei 2024
Dankie dat u kommentaar gelewer het. Dit word aangestuur na Die Afrikanerbond se hoofkantoor.
Adres