Get in touch
555-555-5555
mymail@mailservice.com

Maandelikse Nuusbrief van die Afrikanerbond

           April 2022

Teen Helderberg - Digbundel

 

Die uitgewer Naledi het pas Teen Helderberg gepubliseer – die debuutdigbundel deur Louis du Plessis, 'n dagbestuurslid van die Afrikanerbond se Nasionale Raad.


In die bundel beleef die skrywer – sedert sy jong dae teen Helderberg met boeiende rym, ‘n reeks uitdagende kontraste

  • tussen natuur en stad
  • tussen verstening en herlewing
  • tussen konflik en vrede
  • tussen slagofferskap en veerkrag
  • tussen die magtige kosmos en die skeppende enkeling

Bestel by Naledi Uitgewers

https://naledi.co.za/product/teen-helderberg/


Foto onder: Hier is Louis du Plessis tussen Rienzi Duvenhage (links) en Willem Rossouw (regs), twee van die lede wat in Maart die bekendstelling van die bundel by die Rupertmuseum in Stellenbosch bygewoon het.

Lewer gerus kommentaar op die artikel

Deel met ander belangstellendes

Volg die Afrikanerbond op Facebook

Share by: