Get in touch
555-555-5555
mymail@mailservice.com

Maandelikse Nuusbrief van die Afrikanerbond

        Mei 2024

Uitnodiging : AB gesprek in Bloemfontein op 13 Mei 2024

 

Afdeling Klokslag in Bloemfontein nooi graag die lede in omliggende areas en afdelings na ‘n vergadering van die Afrikanerbond wat op Maandag 13 Mei 2024 gehou gaan word.

 

Ons het in die Maart Administratiewe Omsendskrywe verneem van die strategiese rigting van die Nasionale Raad en ons is ook ingelig oor die Afrikaner Verklaring wat op Maandag 22 April onderteken is.

 

Om oor die twee onderwerpe te praat is ons gaste vir die aand Brs Dries Wiese, voorsitter en Jan Bosman, hoofsekretaris. Kom luister gerus en gesels en kuier saam.

 

Die geleentheid vind plaas:

Datum:           Maandag 13 Mei 2024

Plek:                By die gastehuis Horizon Stables, Toring Laan 4, Langenhoven Park

Tyd:                18:30

RSVP:            Lede wat die aand wil bywoon kan aan my bevestig per e-pos by Hendrik.kotze@consultm.co.za of telefonies by 079 872 8680 voor 9 Mei 2024

 

Met vriendelike AB Groete

 

Hendrik Kotze

Lewer gerus kommentaar op die artikel

Deel met ander belangstellendes

Volg die Afrikanerbond op Facebook

Share by: