Neem kennis van die volgende webinare en ook skakels na opnames
Onderhoud met Prof Hermann Giliomee.
Die geredigeerde opname met die volledige onderhoud met Prof Hermann Giliomee is reeds op ons webwerf beskikbaar. Tydens die boekbekendstelling is ʼn verkorte weergawe gebruik.
Volg die skakel vir die volledige onderhoud
AB Gauteng- Noord Webinaar met Rdl Randall Williams
Raadslid Randall Williams, Uitvoerende Burgemeester van Tshwane was die gas van Gebied Gauteng Noord en het op Saterdag 29 Mei met lede gepraat oor "Die rol van samewerkende regering en koalisies in plaaslike regering na 2021”
Volg die skakel vir die volledige onderhoud
Beveilig jou gemeenskap (Webinaar: 16 Junie 2021)
“Ons is verby die tyd waar buurtwagte en plaaswagte ’n oplossing bied. Ons het ’n hoër graad van paraatheid nodig,” sê Genl. Roland de Vries
AB in dialoog webinaar (Lede sal ook opvolg kennisgewing kry)
Spreker: Genl. Roland de Vries
Datum: 16 Junie 2021
Tyd: 17:00
Zoom: Registreer om Zoom webinaar skakel te ontvang
https://us02web.zoom.us/webinar/register/WN_PP_CYL2sT_ymq4WUHsj89Q
AB in Dialoog - Kyk na die AB Webinaar reeks
Die AB in dialoog webinaarreeks van die Afrikanerbond met 'n wye reeks sprekers trek groot belangstelling.
Adres