AB In dialoog - Webinare en nuus
“Nuwe 2020 Bybel vertaling”
Gebiedsvergadering van Gauteng-Noord rondom die nuwe 2020 Afrikaanse Bybelvertaling met Prof Herrie van Rooy - Mede-vertaler van die 2020 weergawe van die Bybel in Afrikaans.
Spreker: Prof. Herrie van Rooy: “Nuwe 2020 Bybel vertaling” Prof. Herrie van Rooy (Mede vertaler van die 2020 weergawe van die Bybel in Afrikaans)
Datum: 15 Maart 2021
Tyd: 19:00
Formaat: ZOOM webinaar vergadering
(Deelnemers aan die webinaar word versoek om een of meer vertalings van Psalm 23 byderhand te hou)
Registrasie: Registreer asseblief voor 14:00 op 15 Maart 2021.
Skakel na registrasie vir AB lede en gaste:
https://us02web.zoom.us/webinar/register/WN_tTJWewr7QBOQPWnJZAO_rQ
AB in dialoog webinaar - 24 Maart 2021 met Prof Basie van Solms
Teken solank 24 Maart 2021 om 17:30 aan:
Prof Basie van Solms van die Universiteit van Johannesburg is ons gas en praat oor die tema: ’Die 4de Industriele Revolusie en die Kuberruimte – Geleenthede, risikos en gevare’
Die uitnodiging met meer inligting en registrasiebesonderhede sal volg.
Adres