AB se Swartland-Afdeling Vrugtefees (Fokus op verkiesing)
KKNK ontbyt - Die energiekrisis
SWARTLAND–AFDELING: VRUGTEFEES 2024 - UITNODIGING: 24 Februarie 2024
Soos in die verlede bied Afdeling Swartland weer die Vrugtefees aan vir alle Gebiede. Die doel van die byeenkoms is om sake van belang te hanteer asook ons fokus vir 2024.
Besonderhede:
Plek: Meerhof Riebeek-Kasteel
Datum: 24 Februarie 2024
Tyd: 09h00 vir 09h30
Gasspreker: Prof André Duvenage
Middagete: Vanaf ongeveer 13:00 en verdaag na ete.
Registrasie: R150 per persoon,
RSVP: 12 Februarie 2024
Tema:
Die Suid-Afrikaanse politieke omgewing/ Die pad na die verkiesing – Prof André Duvenhage
Betaling:
Die betaling vir die byeenkoms kan by aankoms vereffen word maar kan ook by die volgende rekening inbetaal word.
Bank: ABSA
Tipe: Spaarrekening .
Rek no: 9053410027
Takkode: 632005
Rek. Naam: S.J. Coetzee
Verwys: Vrugtefees
Ons sien daarna uit om u feestelik te ontvang.
Siebert Coetzee
Voorsitter: Swartland – Afdeling
e-pos : siebertcoetzee@gmail.com
Sel: 0832869209 : Tel: 0224871296
____________________________________________________________________________
KKNK ONTBYT 27 MAART 2024
Soos in die verlede wil die AB graag voortgaan met die KKNK Ontbyt.
Die ontbyt vind plaas op 27 Maart 2024 om 7:00 by Kleinplasie Vakansie-oord te Oudtshoorn.
Die gasspreker is Mnr Nico Stofberg en sy voorlegging sal handel oor
“ Die energie krisis in Suid-Afrika en moontlike oplossings.”
Die koste vir die ontbyt is R120 per persoon.
Skakel asb een van die volgende persone om u teenwoordigheid te bevestig:
Bart Vosloo -084 442 1008 / Pieter Stemmet- 076 278 3884 / Deon Joubert- 078 792 8371
Vriendelike groete
Deon Joubert
Dankie vir u reaksie
Daar was 'n fout met die instuur van u boodskap
Adres