AB in dialoog met dr Theo de Jager
Eiendomsreg en Onteiening sonder vergoeding: Die Zimbabwe voorbeeld en lesse vir Suid-Afrika
Lede sal binnekort ‘n uitnodiging en meer besonderhede ontvang. Lees solank meer oor die tema en die gasspreker op die Afrikanerbond se webwerf by die volgende skakel - Volg skakel
https://www.afrikanerbond.co.za/dr-theo-de-jager-webinaar---31-augustus-2023
Afrika en veral Zimbabwe het nie ʼn goeie baanrekord wat sy minderhede aanbetref nie. Suid-Afrika het abnormale en onaanvaarbare hoë vlakke van plaasaanvalle en plaasmoorde. Telkens is die oproep dat grond beset moet word of dat grond onteien moet word sonder vergoeding. Die draaiboek het hom al op ons buurland Zimbabwe afgespeel. ʼn Kundige in die verband. Dr Theo de Jager gesels oor dié en vele ander kwessies in die volgende AB in dialoog webinaar. Dr Theo de Jager is die Voorsitter van SAAI en voormalige president van die Wêreld Landbou Organisasie.
Webinaar besonderhede: (Registrasie is noodsaaklik)
Datum: Donderdag 31 Augustus 2023
Tyd: 17:30 – 18:45
Spreker: Dr Theo de Jager
Registrasie: Registreer asseblief voor 14:00 op 31 Augustus 2023 (Druk op skakel vir Zoom webinaar registrasie)
https://us02web.zoom.us/webinar/register/WN_YgCzexM5Sa6w75C2gQ_NnA
Lede word genooi om gaste en belangstellendes in te lig en te nooi na die webinaar – Die skakel vir die gaste se registrasie is dieselfde. Ons sien uit daarna om u by die webinaar op Donderdag 31 Augustus 2023 te ontvang.
Dankie vir u reaksie
Daar was 'n fout met die instuur van u boodskap
Adres