AB Aktualiteitsreeks 2024: Israel - Hamas Oorlog
Enkele perspektiewe deur Prof. Abel Esterhuyse - 2024
In die ± 30 minute opname word konteks gegee oor die Israel-Hamas oorlog
- Israel, Hamas en die rol van Rusland en Iran
- Iran se destabiliserende aksies in die Midde-Ooste
- Rusland wat aandag wegneem van die konflik met Oekraïne
- Belangrik is die gematigde Arabiese wêreld en verhouding met Israel.
- Suid-Afrika se saak by die Internasionale Geregshof wat tans in Den Haag aangehoor word. (voor die uitspraak)
Die skakel na die AB Aktualiteitsreeks soos opgeneem op 12 Januarie 2024
U is welkom om die skakel te deel. Ons ontvang ook graag voorstelle vir die AB in Dialoog webinare.