Ons almal is op een of ander wyse vasgevang in ons eie omstandighede en onsekerhede oor die tyd waarin ons is.
Lees gerus die kort inspirerende dagstukke wat daagliks aan lede en belangstellendes versprei is.
Die laaste dagstuk in die reeks is op 21 Augustus 2020 geplaas.